Total Pageviews

Friday, November 25, 2011

.

 Ian en ek ry dou voor dag en ons werk skop af in die perfekte venue. In die veld, geen kunsmatigheid, net ons bymekaar.


 As jy in 'n groep werk, gooi die tafels weg...
"no place to hide"

 



 Daar was geen einde aan ons kreatiwiteit nie.

 

Om toe te lekker saam te kuier by die mooiste mense en die fraaiste kleintjies. Jou eerste reaksie is om hulle lewendig op te eet!


Maar ook lank en diep onder mekaar se velle in te kruip met die "5" proses. 

"Toe my ma my sien na 5 sekondes het sy so lekker vir my snaakse gesiggie gelag!"

Ons kroegman was 'n ster


Met spys en drank soos jy selde sien




"Pas op...eks 'n biker en vattie nonsens nie...
ek watch jou!"

Met pragtige langbeen blonde skoonhede om alles verder op te helder!




En ons het mos die mooiste bene!

Lank, lank gelede ontmoet ons op 'n vreemde manier, soveel by Marian en Christo Spies kon leer. Kon leer dat ons nie is vir wat ons het nie, maar dat ons juis is vir dit wat ons nie het nie.


"Ek wens tog net dat..."



Hier gaan leer hulle in baie grĂȘnd skole, die ene is vir die seuns. Dis nie sommer nog 'n "skool" nie, oo nee, dis baie meer important; dis 'n "Kollege"

  En die meisies gaan weer hier skool



En toe op die pelgrimstog na eergister...18 jaar oud, dis oorlog en ek werk op Bloemspruit voordat groot vliegavontuur op die Shackletons in Kaapstad begin.

Hier het ons in sulke sale geslaap.



Jy kan hier ook stylvolle karre koop. My kussing is steeds snags nat gehuil omdat ek my X-type verkoop het...

Die mooie stad wat drup van die geskiedenis.



Wonderlike mense, wat vertrou en deel. 
Sluit alles af met Marian Tredoux. amper 40 jaar laas gesien, my pad een van vele dinge doen en saam sit, hare een van in fokus en in diepte ondersoek. Sy 'n professor hier by Kovsies, ek is so trots op haar!